  |
STANDAARD PRYSE, GROOTTES EN
SPESIFIKASIES BTW ingesluit.
Ontwerp en vervaardig in Suid Afrika deur Suid Afrikaners vir Suid Afrikaners
| MODEL |
RAAM
GROOTTE
"Buitemaat" |
RAAM
TIPE |
MAT
GEWEEF
|
DINAMIESE
DRAVERMOE |
GROND/
VERSONKE
MODEL |
STAAND/
TAFEL
MODEL |
PRYS |
| A: Klein |
2.2m x 2.9m |
Pypraam |
Enkellaag Swart Mat |
90kg |
|
x |
R 3 000 |
| |
2.2m x 2.9m |
Hoekysterraam |
Enkellaag Swart Mat |
90kg |
I |
|
R 3 000 |
| B: Standaard |
2.5m x 3.9m |
Pypraam |
Enkellaag Swart Mat |
90kg |
|
x |
R 4 000 |
| |
|
|
Dubbellaag Swart Mat |
110kg |
|
x |
R 4 500 |
| B: Standaard |
2.5m x 3.9m |
Hoekysterraam |
Enkellaag Swart Mat |
90kg |
I |
|
R 4 000 |
| |
|
|
Dubbellaag Swart Mat |
140kg |
I |
|
R 5 000 |
| |
|
|
Dubbellaag Swart Mat |
140kg |
|
x |
R 5 500 |
| C: Groot |
2.6m x 4.4m |
Hoekysterraam |
Dubbellaag Swart Mat |
140kg |
I |
|
R 5 500 |
| |
|
|
Dubbellaag Swart Mat |
140kg |
|
x |
R 6 000 |
| D: Afrigting |
2.8m x 4.6m |
Hoekysterraam |
Dubbellaag Swart Mat |
140kg |
I |
|
R 6 000 |
| |
|
|
Dubbellaag Swart Mat |
140kg |
|
x |
R 6 500 |
OPSIONELE
EKSTRA'S |
|
MODEL |
I
ALF + PAS
GROND/
VERSONKE
MODEL
|
X
ALF + PAS
STAAN
MODEL
|
INSTALLASIE
VAN GROND/
VERSONKE
MODELLE |
SONSKERM
NODIG IN
BAIE WARM
STREKE |
VELIGHEIDS
KUSSINGS
BEDEK SLEGS
STAALRAAM |
VELIGHEIDS
KUSSINGS
BEDEK RAAM
PLUS VERE |
| A: Klein |
R 300 |
R 300 |
R 800 |
R 500 |
R 800 |
R 1 200 |
| B: Standaard |
R 400 |
R 350 |
R 1 000 |
R 600 |
R 900 |
R 1 500 |
| C: Groot |
R 500 |
R 400 |
R 1 200 |
R 700 |
R 1000 |
R 1 600 |
| D: Afrigting |
R 600 |
R 450 |
R 1 400 |
R 800 |
R 1200 |
R 1 800 |
(JHB voeg by: R300) Ander areas sal gekwoteer word met ons eie vervoer OF koerierdienste.
2 Jaar waarborg op alle nuwe S.A. Trampolien produkte.
SA Trampolien vervaardig, bemark en herstel .
- Ons pryse sluit in uitstaande kwaliteit produkte met n 2 jaar waarborg
asook na-verkope diens.
- SA Trampolien kan as gevolg van genoemde redes nie enige ander geskrewe
kwotasie ewenaar of verbeter nie.
NUWE PRODUK: Grootte "A"
Staan- / Tafelmodel Trampolien met dubbellaag swart geweefde mat, veiligsheidsnette, veiligheidskussings en leer.
R 5 850.00
NUWE PRODUK: Grootte "B"
Staan- / Tafelmodel Trampolien met dubbellaag swart geweefde mat, veiligsheidsnette, veiligheidskussings en leer.
R 6 850.00
|
TRAMPOLIEN VEILIGHEIDSINSTRUKSIES
- Moenie die trampolien gebruik onder die invloed van drank of
dwelms nie.
- Die kanse om beheer te verloor of af te val word verhoog wanneer
meer as een persoon die trampolien gebruik.
- Voordat gevorderde spronge probeer word, wees eers selfversekerd
met die basiese beginsels.
- Deur jou knieë te buig wanneer jou voete die trampolien
mat raak, stop jy jou momentum.
- Moenie te lank of te hoog spring nie. Kontroleer altyd jou sprong
deur seker te maak jou landingsplek is dieselfde as waar jy begin
het.
- Spring altyd in die middel van die trampolien mat en hou jou
oë gefokus op die mat. Deur dit te doen word balans asook
kontrole behou.
- Klim eerder op en af van die trampolien in plaas van spring.
Moenie die mat gebruik as 'n spring apparaat teenoor ander voorwerpe
nie.
Ons vervaardig, bemark en herstel verskillende groottes tafelmodel
asook versonke trampoliens en mini trampoliene met swart gevlegde
en groen PVC matte. Alle produkte dra 'n twee jaar waarborg. As
opsioneel ekstra het ons veiligheidskussings en sonskerms. Onderdele
vir bykans alle trampoliens is beskikbaar en herstelwerk word ook
gedoen.
Pretoria en Centurion: Aflewering Slegs R150. Ander
roetes sal gekwoteer word. Produkte en pryse kan sonder
vooraf kennisgewing verander. Pryse van installering van versonke
modelle verskyn onder opsionele ekstras. Gegalvaniseerde rame is
teen ekstra koste beskikbaar. SA Trampolien produkte word aanbeveel
deur bekende afrigters, medici, arbeidsterapeute, fisioterapeute
en vakansie oorde landswyd.
Kliek hier om die foto’s
te sien 
|
 |