oefenings produkte, suid afrika oefenings produkte, suid afrika
Oefenings producte hier in Suid Afrika

SPECIAL

12' / 3.7m R2600.00
14' / 4.3m R3100.00
1'0 x 15' / 3m x 4.6m R4900.00

TRAMPOLIEN VEILIGHEIDSINSTRUKSIES
  • Moenie die trampolien gebruik onder die invloed van drank of dwelms nie.
  • Die kanse om beheer te verloor of af te val word verhoog wanneer meer as een persoon die trampolien gebruik.
  • Voordat gevorderde spronge probeer word, wees eers selfversekerd met die basiese beginsels.
  • Deur jou knieë te buig wanneer jou voete die trampolien mat raak, stop jy jou momentum.
  • Moenie te lank of te hoog spring nie. Kontroleer altyd jou sprong deur seker te maak jou landingsplek is dieselfde as waar jy begin het.
  • Spring altyd in die middel van die trampolien mat en hou jou oë gefokus op die mat. Deur dit te doen word balans asook kontrole behou.
  • Klim eerder op en af van die trampolien in plaas van spring. Moenie die mat gebruik as 'n spring apparaat teenoor ander voorwerpe nie.

Ons vervaardig, bemark en herstel verskillende groottes tafelmodel asook versonke trampoliens en mini trampoliene met swart gevlegde en groen PVC matte. Alle produkte dra 'n twee jaar waarborg. As opsioneel ekstra het ons veiligheidskussings en sonskerms. Onderdele vir bykans alle trampoliens is beskikbaar en herstelwerk word ook gedoen.

Pretoria en Centurion: Aflewering Slegs R150. Ander roetes sal gekwoteer word. Produkte en pryse kan sonder vooraf kennisgewing verander. Pryse van installering van versonke modelle verskyn onder opsionele ekstras. Gegalvaniseerde rame is teen ekstra koste beskikbaar. SA Trampolien produkte word aanbeveel deur bekende afrigters, medici, arbeidsterapeute, fisioterapeute en vakansie oorde landswyd.

Kliek hier om die foto’s te sien

   
 

Maatskapy | Produkte | Fabriek | Kontak | Werf Kaart | Tuisblad | Bemarking | SEO